Compass Blog


Suid-Afrika het ń kruispad bereik en sy pad gekies. Suid-Afrika, oor die laaste dekade van self-opgelegde ekonomiese ondergang saam met die laaste twee dekades van die regering se mislukking om kwaliteit primêre en sekondêre onderwys te verskaf en die gevolglike styging in rassistiese nasionalisme, gepleeg deur loopbaan politici wat voordeel trek uit die verarme massas…

Continue reading →

Jou Land Weggeruk Onder Jou Voete. Ons nuwe President het Zuma se mag weggeruk en ons was almal bly vir ‘n oomblik, dit het gelyk of hy met ‘n opruiming begin van die opgeblase en erg korrupte regering en vasberade was om maätreels in plek te stel om te red wat oorbly van ons ekonomie…maar…

Continue reading →

                        Trades: tradesman such as plumbers, electricians, fitters, mechanics and boilermakers are in high demand in Australia. If you have at least 3 years’ experience after you have qualified, then you will qualify. Engineers: If you have a Degree and experience then both Australia…

Continue reading →

Australia and Canada offer Permanent Residency Status for skilled professionals in the following occupation groups: – I.T Professionals – Engineers (Degree) – Tradesman (Trade Certificate) – Foundation phase/Secondary School Teachers           Professionals in these occupation groups are in high demand and short supply in Australia and Canada. The Governments of these…

Continue reading →

Wil u toelaat dat nog ‘n jaar verbygaan sonder om op te tree? 2017 was nie in teenstelling met enige ander vorige jaar in die laaste twee dekades nie, met een groot verskil. Dié groot verskil is dat dit baie duidelik geword het in watter rigting ons land beweeg. Meer mense was ingesluit in die…

Continue reading →

Dit is die einde van Suid-Afrika Nie eers die grootste optimis het meer iets om na vooruit te sien nie, want wragtig die einde van ons demokratiese staat is nou uiteindelik hier. Ons ekonomie word gehamer deur ‘n swak ekonomiese beleid en genadelose verkragting deur die Zupta administrasie. Ondernemings in staatsbesit soos SAL en Eskom het die Suid-Afrikaanse belastingbetalers…

Continue reading →

This is the end of South Africa Even the greatest optimists no longer have anything left to look forward to because frankly the end of our democratic state has finally arrived. Our economy has been hammered by poor economic policies and merciless rape by the Zupta administration. State owned enterprises such as SAA and Eskom…

Continue reading →

The Rise of racist nationalism is the air beneath my wings: I am what is called a “white South African” and I grew up in a lower income earning area in Cape Town which was a mixed neighbourhood that had many social issues such as prostitution, gangsterism and drugs. There were many families just like…

Continue reading →

Suid-Afrika massa produseer werkloosheid. Die meerderheid van ons geskoolde en opgevoede Suid-Afrikaners verlaat die land om werk en geleenthede oorsee te soek. Studente veroorsaak aanhoudend onrus op kampusse landwyd en dit lei tot onstabiliteit in ons tersiere instutisies in ‘n tyd wanneer studente moet studeer om pen op papier te sit en eksamens te skryf….

Continue reading →

  Not only are the majority of our skilled and educated South Africans leaving and seeking employment abroad, but our current students are continuously protesting and striking causing instability within tertiary institutions at a time when most students need to put pen to paper and study for their exams. Recent reports show that foreigners who…

Continue reading →

©2018
Compass Migration | Website by Becks